LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House, Cottage and Contractor's Manor | LekkeSlaap
+49

House, Cottage and Contractor's Manor

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir House, Cottage and Contractor's Manor
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Betty M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betty M
Saam met vriende

Stil rustige wegbreek-plek.

Voorwaar 'n plek in Gauteng waar 'n mens kan wegkom van al die stedelike"hussle en bussle". 'n Rustige hoekie in die son.

Jacques L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L
Enkelreisiger

Rustig. Ontspannend. Stilte.

Deon is vriendelik en behulpsaam. As jy enige iets benodig, hy is daar om te help. Dis baie rustig op die plot. Alles is netjies en skoon.

Johannes S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S
Enkelreisiger

Dit was uit die boonste rakke.

Dit is skoon netjies stil rustig naby als, kliëntediens fantasties, swembad skoon en lekker als in plek. Sal beslis weer daar na toe gaan en dit aanbeveel. Parkering naby in skaduwee.

Boitumelo M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M

Homely environment and very refreshing.

Deon is the best host. We had a great time with my friends. The place is a farm style. It's like you are out of the cities, fresh air and so much peace of mind. Next time I'm going back with family.

Mbulawa T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mbulawa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was very good and our stay was a wonderful experience.

We will rate the place 95% - the 5% is taken out for the owner to solve the problem of rats. I saw rat droppings in the bedroom. We intend to use the same cottage in the near future because it was perfectly suitable for our needs and we really enjoyed our stay there. I hope my comments will assist in improving my concerns as we will be booking the same cottage soon. It was a fantastic experience.

House, Cottage and Contractor's Manor's terugvoer

So glad you enjoyed it. I will seal the cornices, I'm sure that will fix the problem.

House, Cottage and Contractor's Manor
was R350
Vanaf R245
per nag (vir 2 persone)
was R350
Vanaf R245
per nag (vir 2 persone)
was R350
Vanaf R245
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooilaan 183, Mooilande AH, Meyerton, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6307d884c5f3ce016c0d4675825290ec375133101f7ee01afc5b7691f80396655038a574c0485c5314f3d83a4a73845dbe8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R350, nou Vanaf R245  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 183 Mooi Avenue Mooilande AH 1929 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.649755690687 28.052769891944
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!