Beskrywing
Eutrue Perel bied gemaklik slaapplek vir tot maksimum 4 gaste, veral as dit 'n kleiner gesin is, met 1 of 2 kleiner kinders. Dit is ideaal vir 'n paartjie. of slegs 2 volwassenes. Eutrue Perel is soos 'n B&B - sonder die brekkie. Dit bestaan uit 2 slaapkamers. waarvan die een slaapkamer ingerig is met twee bank-beddens wat as 'n dubbelbed ook kan dien en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer bied 'n dubbelbed en sy eie en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief. LET WEL: Die klein ingerigte kombuis is binne-in die eerste slaapkamer: Daar is 'n broodrooster, medium grootte yskas-vrieskas, ketel, induksieplaat, 'n 'Airfryer' en 'n 'Nespresso' Koffie Masjien en genoeg werkplek. Let wel - die gaste gebruik hierdie kamer se badkamer vir 'n opwas gerief ook, soos gesien op foto's. Die ontvangs-vertrek / sitkamer bied gemaklike sitplek, ideaal om te ontspan na 'n dag uit. Deur die skuifdeure in die eerste slaapkamer kan gaste na die gemeubileerde balkon stap en buitelug-ete of 'n braai geniet op 'n klein gasbraaier terwyl hulle die vars berglug en mooi uitsig geniet. Kom geniet ons mooi dorp met al sy bekende restaurante; natuur besienswaardighede en berg-uitsigte, staproetes, golf- en watersport
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Aangewese parkeerplek per eenheid is vasgestel en moet nagekom word.
Eenhede moet gesluit word wanneer gaste vertrek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eutrue Brons bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en spog ook met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir ekstra gerief. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, en die sitkamer bied gemaklike rusbanke en 'n TV. Buite kan gaste buitelug-maaltye op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braaiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Aangewese parkeerplek per eenheid is vasgestel en moet nagekom word.
Eenhede moet gesluit word wanneer gaste vertrek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eutrue Diamant bied gemaklik slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en bidet in. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl 'n ekstra slaapbank in die leefarea op versoek voorsien kan word om ekstra slaapplek te bied. 'n Aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet is beskikbaar vir die tweede slaapkamer en gaste se gebruik. Alle linne en handdoeke word voorsien vir ekstra gerief. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, kookgerei en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, en die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale sowel as Wi-Fi-stroming, perfek vir ontspannende aande binnenshuis. Buite kan gaste maaltye op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n ingeboude braai-area en uitsigte oor die berg en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Aangewese parkeerplek per eenheid is vasgestel en moet nagekom word.
Eenhede moet gesluit word wanneer gaste vertrek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Fernkloof Drive, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang