LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House No.1 | LekkeSlaap
+30

House No.1

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir House No.1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Petro V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon netjiese gerieflike oorslaap.

Terwyl in dorp doen gerus aan by die restaurant Sterling, ongelooflike Karoo Cuisine. Pasmaat vir die besondere ervaring.

Karien V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house and cottage are beautifully renovated with good quality bedding, crockery and utensils. However, please don't put "cheaper" coffee in a "expensive container".

It is clean, there is good running water and the fact that it was a safe place made our stay a very good one.

Nicolette W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige en gerieflike akkommodasie.

House No 1 se kothuis is gerieflik vir 3 mense om in Nieu-Bethesda oor te slaap. Daar is veilige parkering in die erf en ons 2 honde kon heerlik snuffel en rondloop in die omheinde erf. Daar was ook 'n lekker warm duvet asook elektriese kombers op die bed vir koue Karoo-aande.

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloete-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca4e6eee05e9ccadbda6fea5258714701bff71e12855667238883a80b1bd460fa65c74f99d1b3c32672e16d2891fb5980cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Cloete Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.866561565678 24.555379177152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!