House Nortje
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Chamorelstraat 2665, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R1 440 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
House Nortje bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die boonste verdieping van 'n losstaande huis, met 'n aparte ingang aan die kant, of via die motorhuis. Die huis is in Hentiesbaai in die Erongo-streek van Namibië.
Die woonstel het 'n see-uitsig vanaf die 2 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer, een met 'n stort en die ander een met 'n stort en 'n bad. Elke kamer het 'n balkon wat na die see front. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n binnebraai-area. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die woonstel het gratis WiFi en 'n TV. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Daar is 'n dubbelmotorhuis met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n diepvrieskas. Daar is 'n wasgoedlyn, strykyster en strykplank. Gaste moet asb. hul eie badhanddoeke vadoeke saambring.
Die koopkrag is vir gaste se eie rekening. Gaste moet met vertrek seker maak die elektrisiteitseenhede is nie minder as op die dag toe hulle ingeklok het nie.
Rook word slegs op balkonne met 'n skuifdeur toegelaat en word deur word toegemaak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Chamorelstraat 2665, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink House Nortje het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Chamorelstraat 2665, Hentiesbaai, 0000, Erongo