House Oester
- Kapasiteit: 0 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oester Street, NorthDune, Henties Bay, Erongo
-
POA
Beskrywing
Huis Oester is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Hentiesbaai, 'n ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek naby die see soek.
Hierdie eiendom kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daarbenewens is 'n wasmasjien en 'n tweede yskas-vrieskas beskikbaar in die aparte opwaskamer. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n binnebraai.
Daar is 'n dubbelmotorhuis met die linker motorhuisdeur wat op afstand beheer word. 'n Groot kisvrieskas is in die motorhuis beskikbaar. Elektrisiteit word voorafbetaal en op die gas se eie rekening gefaktureer. Voorafbetaalde WiFi word ook vir gerief voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Oester Street, NorthDune, Henties Bay, Erongo
- Kapasiteit: 0 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oester Street, NorthDune, Henties Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang