Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House of Art

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir House of Art
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kyle Y - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most awesome place to stay. So pretty and such amazing people.

I loved the whole art experience. The mountains, the fresh air, everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful clean interesting decor, lots to look at, lots of detail.

We loved the open windows! What more to say, friendly host, interesting environment. Love the feeling of the cottage, all was catered for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and beautiful stay.

Wonderful hosts, well-maintained room with outside area, comfy bed and shower, everything you need, walking distance to hikes and restaurants. Very safe. Will stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en ontspan.

Die plekkie was baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het en verwag vir 'n veilige oornag. Pragtige mense en vriendelike verwelkoming. See you soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Ons het baie lekker gekuier, die plekkie is baie netjies en pragtig versier, baie uniek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies, vriendelik, gerieflik, skoon en interessant.

Enige reisiger se droom. 'n Heerlike en pragtige dorpie om te besoek en rustig te ontspan. Perfek vir oornag en staproetes. Heerlike eetplekke en uiters veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en gekuier.

Sal beslis weer by House of Arts tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House of Art se terugvoer

We are glad that you enjoyed your stay and do hope to welcome you back.

House of Art
Tinus E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay.

Marion went out of her way to make us welcome and comfortable. The facility is spotless and very artfully decorated. There was load shedding but the on-site generator enabled us to have our early morning tea and the shower was working well with plenty of hot water. We wil definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, goeie en vriendelike diens.

Enige kuns-liefhebber sal van House of Arts hou en dit baie geniet om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Geen ander blyplek in die area bied dieselfde waarde vir geld nie. Vriendelikste mense wat jou altyd laat probeer tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Was gerieflik, perfek vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oornag, maar warm geslaap.

Vriendelike mense. Kunstenaars se droom-oornagplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna A
Enkelreisiger

What a special stay at beautiful House of Arts.

Super clean and neat. Like overnighting in a cosy art gallery. Views of a beautiful garden while enjoying the cosy room. Available in-room: coffee, tea and rusks. Lovely hot shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia C H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Going for home to home, very cosy.

Arriving with a warm very welcome, apartment is catered for all season. Private apartment, which is nice if just need to relax or chill out. Village in walking distance to restaurants and interesting little shops. Beautiful scenery you can experience a lot when go hiking. We definitely going back. Thanks to owners of House of Art you are making your home special for us to enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met vriende

Presies soos die foto's.

Hartlike ontvangs. Kamer en aparte badkamer netjies en skoon. Presies wat benodig was vir oornag. Die fles kookwater om 05:00 vir koffie tydens kragonderbreking voor ons vertrek word baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and informative

Marion and Eric were the most informative host. We will make House of Arts our midway stop to Kruger Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will support again whenever we visit that area again!

The extra mile Marion and Eric took for us with the Symphony Concert was unexpected and made our stay memorable. It would be to their advantage if the planned extensions could include en suite bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Machiel Lesotho S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Machiel Lesotho S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons wou hê vir een nag se verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay, and very nice location.

Everything was in order, clean and tidy. The people were welcoming and we could just check in without hassle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kendra B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kendra B
Saam met vriende

Dit was lekker, vir een aand se verblyf.

Die eienaar is baie vriendelik. House of Arts is uniek en 'n gepaste plek vir 'n dag of twee se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gereiflik vir een aand se verblyf.

Ons het net vir een aand by House of Arts oorgeslaap, en die verblyf was geskik daarvoor met vriendelike ontvangs. Toekomstige gaste moet liefs daarop let dat die badkamer nie en-suite is nie, maar apart is van die slaapkamer. Die kamer kyk uit op hul pragtige tuin, maar daar is ongelukkig nie 'n balkon beskikbaar nie. Bed en beddegoed is vreeslik netjies en uiters gemaklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aileen S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen S

'n Wonderlike oornag!

Ons het 'n fantastiese tyd gehad by House of Arts. Die eienaars is verskriklik vriendelik en baie behulpsaam. Dit was 'n groot bederf om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfddf3a7d1b43e1670b7abe8e834d996a0a79f54231860e523a9482aaf1d6836814b849f5b5804c4f1cf107ed6a6344fd6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 6 Kerk Straat Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.945175820256 29.940654701466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem