8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 746 Steparend Street, Malelane, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
House of Bongekile is 'n selfsorghuis in Malelane, Mpumalanga. Hierdie huis is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n ruim oopplan-en suite-badkamer met 'n bad, stort, twee wasbakke en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 3 gedeelde badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank, TV en 'n groot etenstafel. Dié kamer het groot glasdeure wat na buite lei. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep, ingeboude braai, swembad en 'n klein gimnasium. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Leopard Creek Country Club is ongeveer 10.5 km ver en die Malelane-hek na die Krugerwildtuin is ongeveer 7.8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Nomthandazo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 746 Steparend Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink House of Bongekile het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
746 Steparend Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang