House on Olof Palme
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 146 Olof Palme Street, Erospark, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
House on Olof Palme is in 'n gesogte woonbuurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië. Die bekoorlike B&B is sentraal geleë naby die stadskern, verskeie geriewe en besienswaardighede.
Dié huis bied gehalteverblyf met slaapplek vir 15 gaste in 7 dubbelkamers of 'n gesinseenheid wat beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, lugversorging, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.
Daar is ook 'n plonspoel, gratis WiFi, 'n sitkamer met 'n biblioteek, 'n kaggel en veilige parkeerplek.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit in die Nasionale Botaniese Tuine, Avis Dam Natuurreservaat, verskeie voetslaanpaadjies, voëlkyk, township-toere en inkopies by plaaslike kunsvlytwinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Renette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 146 Olof Palme Street, Erospark, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
146 Olof Palme Street, Erospark, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang