House on the Hill
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annellie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Malikah A - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik.
Susan C - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
House on the Hill se terugvoer
Goeie dag Susan
Baie geluk dat julle toe 'n eerste plek behaal het op Heidelberg se Pampoenfees 2024! Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons sien julle definitief volgende jaar weer!
Vriendelike groete
Annellie
Justin S - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful, down to earth and beautiful.
Lees meerHouse on the Hill se terugvoer
Justin, it was such a pleasure to have you as our guest. Thank you for your positive review. We hope you will be back soon to visit us.
Warm regards,
Annellie
Linn-mari K - Des 2023
Algehele gradering
Stunning!
House on the Hill se terugvoer
Linn-Mari, dit was wonderlik om jou te ontmoet! Jy het 'n pragtige gesin. Ek hoop regtig om julle gou weer as ons gaste te ontvang. Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Vriendelike groete,
Annellie
Andrea G - Des 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek naweek met vriende.
House on the Hill se terugvoer
Andrea, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is so bly dat julle dit hier by ons geniet het en ek hoop julle kan ons gou weer kom besoek.
Vriendelike groete,
Annellie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R322, Plaas Kruysriver 38 van 80, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom