Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Roos and Flat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Maandag - Vrydag tussen 08:00 en 17:00 en Saterdag tussen 09:00 en 12:00, kan sleutels by die kantoor afgehaal word.
Na-ure sal sleutels en aanwysings by G4 Security, wat agter die polisiekantoor geleë is, gelaat word.
Maak asb. met vertrek seker dat die krag-eenhede op die meter dieselfde as met aankoms is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 160
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 160
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 1590, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08fd0d1d953293b1559ab7d5c0fe3a8836f3bfb81df3f11677bb0fecaaea2cd670579d9ea50b4cd59f252a0b547423b084bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 9) 1 5 1 4 1590 Oranje Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.128408 14.290224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem