Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House@Driftwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardylaan 741, Trafalgar Beach, 7245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

House@Driftwood is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se erf in die hartjie van Trafalgar, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, want dit is net 'n entjie se ry vanaf Trafalgar se hoofstrand.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. 'n Dubbelslaapbank kan in die leefarea voorsien word. Die 2 badkamers het elk 'n bad en 'n stort en daar is ook 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep en 'n welige, groen tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Hardylaan 741, Trafalgar Beach, 7245, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardylaan 741, Trafalgar Beach, 7245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1f84805a533766e402eaa2746198f5b61df6cc2f884bdf034b5c37519fc8ccba9f5062b5bbfcce16a964ac3eb4c8f44a3c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 741 Hardy Avenue Trafalgar Beach 7245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.953342089426 30.289742438938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem