LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Gastehuis in Houtbaai

Hout Bay Lodge

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Bisschop Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hout Bay Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Houtbaai, een van Kaapstad se mooistes dorpies. Die lodge is net 20 min se ry van die middestad af en bied uitsigte oor die oseaan, die baai en die gewilde kuslyn van Chapman's Peak-rylaan.

Hout Bay Lodge bied 7 individueel en smaakvol gemeubileerde kamers wat almal toegang bied na die skitterende swembad. Die slaapkamers het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Ander kamergeriewe sluit gratis WiFi, 'n haardroër en komplimentêre sepies in.

'n Buffet-ontbyt en bodemlose koffie en tee word in die eetarea bedien. Die lodge beskik ook oor 2 sitkamers waar gaste lekker kan ontspan. Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hout Bay Lodge is ideaal geleë, sowat 300 m van die MyCiti-bushalte af. Dit is ook net 5 tot 10 min se stap vanaf verskeie winkels, restaurante, asook die Sondag-kunsvlytmark.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jochen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 6 Bisschop Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hout Bay Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Bisschop Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdef8109cbe8573d2bb4b4b59680b5afe0e8c803a9799eb0365a66d2815bd698e6f0a8108280b584ffac6a5b427ccfb452f5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 6 Bisschop Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.026954426363 18.34801682209

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang