Hoyo Hoyo Hazyview Villa 47
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sabi Road, Sabi River Eco Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Hoyo Hoyo Hazyview Villa 47 is geleë in Sabi River Eco Estate, op die R536, 2 km vanaf Hazyview. Dit is die ideale bestemming vir gesinne wat op soek is na 'n rustige, landelike wegbreek.
Hierdie huis met 4 slaapkamers bied slaapplek vir tot 8 mense. Drie van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetkamer het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale bied.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Hierdie selfsorghuis is sentraal geleë in die Laeveld se toerisme-sentrum, met 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Krugerwildtuin, Pelgrimsrus, God's Window, Blyderivierkloof, Elephant Whispers, die Shangaan Kultuurdorpie en Long Tom-pas.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mumsy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Sabi Road, Sabi River Eco Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sabi Road, Sabi River Eco Estate, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang