Elandsvallei Akkommodasie by Hoyo Hoyo Machado Stud Lodge | LekkeSlaap
+15

Hoyo Hoyo Machado Stud Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfonteinstraat, PTN 16 Blaauwboschkraal Plaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hoyo Hoyo Machado Stud Lodge is op 'n plaas naby die platorand in Mpumalanga geleë. Die perseel spog met 'n asemrowende uitsig oor die tuine en omliggende berge, valleie en woude.

Verblyf word gebied in 3 selfsorgkothuise wat slaapplek vir 4, 6 en 10 gaste het. Elke kothuis beskik oor handdoeke, linne, vars melk en word daagliks skoongemaak. Daar is ook 'n kaggel in elke kothuis. Tuisgebakte produkte en tuisgemaakte etes is op versoek beskikbaar.

Eagle's Call is die grootste kothuis en het slaapplek vir tot 10 gaste in 5 slaapkamers en daar is 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 4 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Misty Morns het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 en suite-slaapkamers, waarvan een 'n dubbelbed het en die ander twee het elkeen 2 enkelbeddens.

Die Fairview-kothuis het slaapplek vir gaste. Daar is 2 en suite-slaapkamers, waarvan een 'n dubbelbed het en die ander een 2 enkelbeddens.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Elandsfonteinstraat, PTN 16 Blaauwboschkraal Plaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfonteinstraat, PTN 16 Blaauwboschkraal Plaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhNDFlYTJhLTFlNTMtNDQzMS1iOWIxLTAwNjM5NzQwZWYxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) Elandsfontein Road PTN 16 Blaauwboschkraal Farm 1170 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.564544444444 30.256088888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za