Huckleberry House
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, La Bruyere Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 800R2 240 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Huckleberry House is 'n lieflike selfsorghuis teen die Witzenberge in die pragtige Tulbagh-vallei. Die huis word deur 'n wingerd, ou eike- en wilde olyfbome in 'n pragtige skaduryke tuin omring.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. 'n Mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sit- en eetarea het genoeg sitplek waar gaste kan eet en ontspan en spog met 'n kaggel vir die winteraande. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad met 'n uitsig oor die tuin en op die berge.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Lara Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R46, La Bruyere Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Huckleberry House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, La Bruyere Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap