Hudji Dudji Plaashuis
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemheuvel-plaas, Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, Christiana, 2680, Noordwes
- Vanaf R2 850 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Hudji Dudji Plaashuis is 'n bekoorlike plaashuis op 'n rustige plaas op die platteland in Christiana in Noordwes.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel vir 2.
Gaste het toegang tot 'n boma en braaigeriewe. Aktiwiteite op die plaas sluit voëlkyk en wildkyk in, wat op versoek gereël kan word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Eileen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bloemheuvel-plaas, Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, Christiana, 2680, Noordwes
- Gaste dink Hudji Dudji Plaashuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Christiana Noordwes
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemheuvel-plaas, Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, Christiana, 2680, Noordwes