Huis Beulah
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Johannie B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Henry C - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvry en waarde vir geld. Veilig.
Reyno S - Okt 2022
Algehele gradering
Utter peace and independence.
Nick S - Aug 2022
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Nico E - Sep 2021
Algehele gradering
Dokter besoek.
Brendon C - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent.
Ronel B - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Ester K - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Adelaide T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en baie veilig.
Pieter G - Feb 2019
Algehele gradering
My verblyf by Huis Beulah was aangenaam en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Sher Ranjith S - Des 2018
Algehele gradering
Very neat and comfortable. Host, Rina was very pleasant, welcoming and helpful.
Leicester F - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Hogard G - Aug 2018
Algehele gradering
Good value.
Anna-marie H - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly by Huis Beulah.
Lees meerSibusiso N - Jun 2018
Algehele gradering
It was a good place, I enjoyed every moment.
Joné M - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en vriendelike gasvrou.
Jacobus J - Apr 2018
Algehele gradering
Puike geriewe en rustige omgewing.
Johan V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek met alles wat mens nodig het.
Jenel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Huis Beulah is 'n pragtige plekkie, ons het lekker daar gebly.
Joe C - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles wat nodig is.
Sibongiseni B - Feb 2018
Algehele gradering
The place was exactly what we expected, perfect.
Dorathea S - Feb 2018
Algehele gradering
Alles was daar wat ek benodig het.
Jonathan P - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike akkommodasie met uitsonderlike diens.
Arek P - Des 2017
Algehele gradering
Comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike verblyf.
Dit was gerieflik, skoon en in 'n stil area. Sal weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Huis Beulah se terugvoer
Thank you Arek, it was a pleasure having you as guests.
Regards,
Huis Beulah
Cathy V - Nov 2017
Algehele gradering
Huis Beulah needs to upgrade their utilities, no toaster, no can opener, braai so filthy with old meat on the grid. No, no, no.
Huis Beulah se terugvoer
Oh dear Cathy, our sincere apologies. Thank you for your feedback, we shall take care of it right away.
Regards,
Huis Beulah
Tanja L - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Lees meerHuis Beulah se terugvoer
Dankie Tanja, julle is welkom.
Groete
Huis Beulah
Ajith T - Okt 2017
Algehele gradering
Well received by owners upon arrival, clean (house and bedding), private and comfortable.
Huis Beulah se terugvoer
Thank you Ajith.
Regards,
Huis Beulah
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mackerelstraat 44, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom