LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helmien V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike rustige tyd. Heerlik, goed toegerus, veilig, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvin P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Nostalgies. Emma is die vriendelikste mens in Franskraal. Die warm ontvangs en die klein detail in die plekkie was besonders. Hoogs aanbeveel as iemand wil rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noëlline
Huis Emmaus
Dit was 'n voorreg en plesier om Mnr. Elvin P te huisves. Hy was 'n perfekte en konsidererende huurder en het die huis onberispelik gelaat. Dank en waardering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Noëlline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek

75 Marais Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c534edaad7fedcd80333da28451237d07bac93133b7ba51cef757df778ba0925df79d110ad953eddd3af714462bac6b0ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 75 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.6110331 19.3760202