Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 May 2023 tot 30 May 2023.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 May 2023 tot 30 May 2023.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Huis Maroela versoek dat buitemeubels ingedra word as gaste vir die dag wildtuin toe gaan.
Swemhanddoeke is beskikbaar.
Gebottelde water kan saamgebring word, maar is ook verkrybaar in Marlothpark se Oasis-winkel teen baie billike pryse.
Tannie Dina sal julle by Huis Maroela ontmoet om sleutels te oorhandig en huisreëls deur te praat. Reëlings volg op WhatsApp 2 dae voor inklok.
Gaste moet asb. die skottelgoed voor verttrek was, of 'n skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
667 Hornbill Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang