Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis van Seisoene

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Attie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vir seker weer gebruik. Netjies skoon, vriendelike ontvangs. Duidelike verduideliking oor veiligheid in die kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

It was really value for money. The reception was warm which was much appreciated. It would be fantastic if you could add breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reserl
Huis van Seisoene
It was a pleasure hosting you. I will take it under consideration, but for now, I am self-catering. Hence no meals, as uber eats and ordering online is much more in demand.

Erika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Net wow. Die diens is baie goed. Verwelkom met aankoms. Die plek is skoon, lekker groot en regtig privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

OK. Sien sterre

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victor V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Skoon, netjies met veilige parkering. Ideale oornag teen baie billike tarief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reserl
Huis van Seisoene
Baie dankie. Hoop om julle weer te huisves

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Die mense is trots en passievol. Beste, netjiese plek ooit. Verras met soveel aandag aan klein en tog belangrike dinge, asook selfsorg geriewe. Ook uitstekend bederf met solar/battery rugsteun vir gereelde kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reserl
Huis van Seisoene
Baie dankie Riaan, Ek is dankbaar dat julle n goeie lekker ervaring en verblyf geniet het. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Sol R
1 nag
4.6
Mei 2022

Overnight stay. Lovely place. A bit chilly in winter but the electric blanket helps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey M
1 nag
5.0
Apr 2021

Excellent. The service was very nice. Clean and the owner is so kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reserl
Huis van Seisoene
Thank you so much Audrey, it was nice to host you. Hope to see you again in the future.

Jayjay A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Twee nagte Baie skoon en baie netjies verblyf. Eienaar is ook baie vriendelik en help graag met enige iets al was dit nie nodig nie. Parkeerplek vir groot voertuie in so effens aan die knap kant maar beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2018

Ons het baie lekker en gerieflik gebly. Die bespreking, terugvoer en ontvangs by die gastehuis het alles glad verloop. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was super netjies en mens kan sien die gasvrou gee aandag aan ekstra detail om haar gaste welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reserl
Huis van Seisoene
Baie dankie, Annette. Ons is so dankbaar dat julle tevrede was en 'n goeie ervaring gehad het. Sien julle graag weer in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reserl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be5feaa4169a66fa870bfa0f983b3b1b473eb8b3878732f029a3b513c5095dae1500d8f80f6fa3f5c0dc6bc83c001df4b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 15 De La Harpe Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.846736152154 26.668512040511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang