LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huisie aan See | LekkeSlaap
+20

Huisie aan See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monkstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Huisie aan See in Ramsgate is 'n vrystaande huis op die strand. Die eiendom bied 'n tuin met 'n uitsig oor die strand en 'n privaat wandelpaadjie na die strand.

Hierdie oopplan-huis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort met 'n uitsig oor die see. Die oopplan-kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en stoof. Daar is 'n sitarea, slim-TV met volledige DStv, Showmax en Netflix, asook gratis WiFi. 'n Draagbare lugversorgingseenheid en waaier is ook beskikbaar.

Die huis het see-uitsigte en 'n pergola met ingeboude braaigeriewe. Die huis het Trellidor-veiligheidhekke, sekuriteit-strale wat beweging optel, en is verbind aan Wolf Security. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang.

Water word vanuit 'n tenks verkry sodat daar 'n betroubare waterbron is. Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek en is onderhewig aan beskikbaarheid. Ongelukkig word kinders en troeteldiere nie toegelaat nie.

Daar is ’n 6-putjie mini-gholfbaan wat ’n uitsig oor die see bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Huisie aan See sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Huisie aan See
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Monkstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Huisie aan See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monkstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA054a177591b03acb3e870a32106040884c5d2875cc12a3fdde8948c4fbf2c20a3a70838ba4955bde8bc947ba854d993955e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 8 5 1 5 Monk Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -30.879653007757 30.356557283598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!