2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Monk Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Huisie aan See in Ramsgate is 'n vrystaande kothuis op die strand. Die eiendom bied 'n tuin met 'n uitsig oor die strand en 'n privaat wandelpaadjie na die strand. Die kothuis het 'n sonkragstelsel om die impak van beurtkrag te verminder.
Hierdie oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort met 'n uitsig oor die see. Die oopplan-kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en gasstoof. Daar is 'n sitarea, slim-TV met volledige DStv, Showmax en Netflix, asook gratis WiFi. 'n Draagbare lugversorgingseenheid en waaier is ook beskikbaar.
Die huis het see-uitsigte en 'n pergola met ingeboude braaigeriewe. Die huis het Trellidor-veiligheidhekke, sekuriteit-strale wat beweging optel, en is verbind aan Wolf Security. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang.
Daar is geen beurtkrag aangesien die huis sonkrag het.
Water word vanuit 'n tenks verkry sodat daar 'n betroubare waterbron is. Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek en is onderhewig aan beskikbaarheid. Ongelukkig word kinders en troeteldiere nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Monk Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Huisie aan See het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Monk Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang