LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hunter's Lodge | LekkeSlaap
+17

Hunter's Lodge

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hunter Pad, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hunter's Lodge is sentraal geleë in Ladysmith, 'n historiese dorpie. Die lodge bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n koloniale-styl gesinshuis in 'n stil, welige tuin wat wemel van die voëls. Die ligging maak die lodge die ideale wegspringplek vanwaar die beeldskone Drakensberge en die slagvelde van KwaZulu-Natal ontdek kan word.

Daar is 16 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n privaat ingang. Die kamers het WiFi, 'n TV met DStv (hotel-pakket), lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese kombers en 'n haardroër. Al die kamers is apart van die gastehuis af en word daagliks skoongemaak. 'n Gesonde Engelse ontbyt word vir alle gaste voorsien. Hunter's Lodge het verskeie funksie lokale, privaat eetkamers, konferensiesale, skemerpartytjies en kleiner troues.

Ladysmith is gerieflik 2½ ure van Durban af en 3½ ure van Johannesburg af geleë. Champagne Valley in die sentrale Drakensberge is 80 km van ons af, en die noordelike Drakensberg is binne maklike bereik. Hunter's Lodge is op die hoofroete tussen KwaZulu-Natal en die Krugerwildtuin in Mpumalanga geleë. Terwyl jy hier is, kan jy die Qeduzi Dam, Spioenkop Natuurreservaat, Chelmsford Natuurreservaat en die Nambiti Wildreservaat besoek. Die Kulturele Sentrum, 'n hutjie wat 'n huldeblyk is aan die Drakensberg Seunskoor en Ladysmith Black Mambazo, is ook baie gewild. Jy kan in Ladysmith kom perdry, gholf speel by die Gholfklub, voetslaan op die Black Wildebeest Voetslaanroete en die Weenen Wildreservaat verken.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hunter's Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 6 Hunter Pad, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hunter's Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hunter Pad, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1ZWNiMjU5LWI0MDYtNDllNi1iYjJlLWQwOWM2OTAwYzY3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 6 Hunter Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.555270885092 29.772284390873
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!