+66
Selfsorg in Dinokeng

Hunters Pride 20

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carmen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

A pleasure! We had a wonderful girls' weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Perfekte wegbreek naby die huis met die volle bosveld ervaring. Beautiful huis en so lekker toegerus. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lovely break. Quiet and private with all amenities available, clean and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wandile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Amazing, relaxing, and beautiful. The pictures do not do the place justice; the house is entertainment ready with plugs everywhere, bins all over the place, and the units are far from each other. The house has everything you'd need. Our host was also amazing, friendly, and always available for us whenever we needed assistance. I am definitely going to be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie rustig en privaat. Uitstekende verblyf voel soos by jou eie huis. Baie goed toegerus vir wegbreekverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantastic! Lovely home with everything you need! Will definitely return for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker gekuier saam met die familie met aangename herinneringe! Fantastiese verblyf met fantastiese geriewe en baie gerieflik naby aan die wildreservaat. Hou ook van die gerief dat die hek en huis se voordeur oopmaak met kodes i.p.v. sleutels wat mens gedurig vergeet om in te handig voor die vertrek. Was bietjie 'n gesukkel om die kodes aanvanklik in die hande te kry van die eienaar, maar het uiteindelik goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Hunters Pride 20
Liewe Willie, baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Weereens jammer dat ek nie die kodes betyds by julle uitgekry het nie. Dit was 'n groot fout aan my kant, een wat ek beslis nie sal herhaal nie. Hoop om julle gou weer te sien.

Jaco G
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Moeite werd, luuks. Naby aan die stad, maar tog ver genoeg en rustig. Dit voel of mens diep in die veld is. Huis en geriewe was uitstekend. Die huis is eintlik bietjie verbeter na die foto's aanlyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keletso R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

A tranquil escape into nature’s beauty. Recently had the pleasure of visiting Hunters Pride 20 with my friends and it was an experience that exceeded all our expectations. Nestled in the heart of pristine wilderness, this bush retreat offered the perfect balance of relaxation and adventure. Definitely a perfect stay to unwind and connect with friends and loved ones. The house was thoughtfully designed, blending rustic charm with modern comforts. Waking up to the sounds of birdsong and the sight of the sunrise over the bush was a truly magical way to start the day. The house was clean, spacious and honestly the pictures don't do justice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA904e90b47064e5c4c244e55dd1eb004be4767c841958e357b92b7282e14790df46ca3c28096523b292fdce435c3a22e8261d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Hunters Pride Wildlife Estate Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33757609576 28.375934883894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang