Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huntshoek Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Huntshoek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Huntshoek Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dane B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

True African experience.

Amazing views from the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huntshoek Lodge se terugvoer

We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon!

Huntshoek Lodge
Renier D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het Huntershoek gekies vanweë sy ligging as 'n goeie oorslaapplek tussen Kaap en Durban. Alhoewel dit langs die N2 geleë is, hoor mens slegs die naggeluide van die natuur. Die uitsig oor die berge en vallei is asemrowend. Fotos kan nie die werklikheid vasvang nie. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en het ons baie spesiaal laat voel. Ons was hartseer om die volgende oggend te vertrek. Om 'n weeklange vakansie te beplan by Huntershoek om bietjie die batterye te herlaai, is op my bucketlist vir 2024!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huntshoek Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind words, Renier. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us! We hope to see you again soon!

Huntshoek Lodge
Michael F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huntshoek kan ten sterkste aanbeveel word om kalmte en rustigheid te ervaar.

Uitstekende bestemming met algehele privaatheid, afsondering met die natuur se geluide, veiligheid, luukse bad- en stortgeriewe, onversteurde natuurskoon, onbelemmerde uitsig oor die omliggende landskap en die geleentheid om op grondpaaie te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huntshoek Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again soon!

Huntshoek Lodge
Megan A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A
Gesin met klein kinders

Peaceful with beautiful views.

Was an awesome overnight stay. The host was super friendly and helpful. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huntshoek Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind words, Megan. It was lovely to have you here. We hope to see you again soon!

Huntshoek Lodge
Cheryl S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation.

This was so beautiful. It was clean and felt very safe. Candice was lovely to deal with, and I would recommend this accommodation. The bed was comfortable, and the shower was hot. The views were stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huntshoek Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind words, Cheryl Stone. It was lovely to have you here. We hope to see you again soon.

Huntshoek Lodge
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 km op die N2, Plaas 611, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cfc54067f1cfe471f44c8793bc999c2a0c2a0d810bb59a7678a8f4c1624c1209bd538524b8c3b2db002087f91b1af479b38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 43 km on N2 Farm 611 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.251354177014 26.966441908707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem