Huys ten Bosch Guest House
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Meyerstraat 7, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
-
Vanaf
R950R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Huys ten Bosch Guest House is gerieflik geleë in die hartjie van die PUK se universiteitsgemeenskap, 7 minute se stap na die hoofhek. Die gastehuis is aan die noordelike kant van Potchefstroom. Ons voorsien gerieflike, bekostigbare en snoesige verblyf vir reisigers, akademici, studente, toeriste en sportliefhebbers.
Al die kamers is ruim en smaakvol versier. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en van die kamers het ook privaat ingange. Die gastehuis ook toegerus met braaigeriewe, 'n gerieflike sitkamer, komplimentêre sjerrie en 'n groot platskerm-TV. Geniet 'n volledige Engelse- of Kontinentale ontbyt teen ekstra koste op die skaduryke veranda, langs die plonspoel of in die ruim eetkamer. Veilige onderdakparkering is ook beskikbaar op die perseel.
Huys ten Bosch Guest House is naby aan plaaslike restaurante, winkels en ander fasiliteite, en Johannesburg is sowat 90 minute se ry van Johannesburg af. Die gastehuis bied 'n pendeldiens en begeleide dienste na enige plek en lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Meyerstraat 7, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Huys ten Bosch Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Meyerstraat 7, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes