Hydrangeas Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Houtbaai-hoofweg, Houtkapperspoort Resort, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hydrangeas Cottage is in die idilliese bergoord, Houtkapperspoort, in Houtbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Dié multiverdiepinghuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n stort en toilet en die ander badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul etes by die toonbank geniet.
Die sitkamer het 'n kaggel, sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar. Dié area lei na 'n stoep met 'n uitsig en daar is 'n speelgrond vir kinders.
Die oord spog met 'n verskeidenheid plaaslike voëls, wild en springbokke wat vrylik rondloop. Die oord grens aan die Orange Kloof Reserve ─ 'n bewarea met 'n Afrotemperate-woud en bedreigde Peninsula Granietfynbos.
Slaapplek
’n Bespreking by Hydrangeas Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Monja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 2
Ligging
- Houtbaai-hoofweg, Houtkapperspoort Resort, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Hydrangeas Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Houtbaai-hoofweg, Houtkapperspoort Resort, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom