Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hyena Huis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 5 resensies vir Hyena Huis
Netheid
2.4/5
Diens
2.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.0/5
Johan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, rustig en ontspanne!

Dankie, baie lekker gebly. Die huis het alles wat 'n mens nodig het! Sal enige tyd weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hyena Huis se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Johan Heunes. It was a pleasure hosting you. Hope to see you soon.

Hyena Huis
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
E S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
E S
Saam met vriende

Die perseel kort TLC.

Die kraan by die opwas moes al eergister vervang geword het. Die perseel was oortrek of deurtrek van miere. In die huis, in die badkamers, en buite was dit net miere. Selfs in die beddens waar daar geslaap word, was net miere. Twee dae nadat die klagte gelê is, het hulle aandag daaraan gegee, maar ons moes self skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Divan K
Gesin met klein kinders

Heerlike huis, net jammer nie baie skoon nie.

Huis word nie onder kaste en beddens skoongemaak nie. Groot mierprobleem oral waar jy kyk. Slaapkamers, kombuis, badkamers wemel van die miere. Sodra die probleem opgelos is sal dit 'n luukse vakansie wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johulda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johulda S

Huis onnet en vuil. Geen tuinslang om die swembad vol te maak nie. Die buite-meubels is stukkend. Te klein braai grill.

Die dame wat die reëling vir die huis tref, Noami is vreeslik ongeskik en baie onredelik. Moes sukkel om depisito terug te kry. Het die hele huis opgerium en skoon gemaak voordat ons weg is en sy stuur 'n boodskap om te sê dat sy baie ongelukkig is met ons omdat ons te veel handoeke gebruik het. Daar was geen stipulasie dat ons nie nog van die handoeke kon gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hiënastraat 4180, Marlothpark, 1301, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda24f377a725f067f39ec3af7e4b476ade6988cbbaf569e7b0794c26f3cb85f0b6f9601e9d50dcbfbfe29c7126f2d595d9ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 Hyena Street 4180 Marloth Park 1301 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3556747715 31.801854496812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem