Walmer Akkommodasie by Ibhayi Guest Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges | LekkeSlaap
+47

Ibhayi Guest Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges

Gastehuis
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 144, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die luukse Ibhayi 4-ster-gastehuis is in die boomryke, landelike atmosfeer van sentraal Walmer in Port Elizabeth geleë. Ons lodge in die dorp is sentraal, na aan die stad se sakesentrums en doendinge, en is 'n gesellige toevlugsoord met luukse verblyf in 20 luukse suites en 4 gesinseenhede wat voorsiening maak vir sakereisigers, oornag-gaste en vakansiegangers.

Na 'n besige dag van koffiewinkels en geskenk- en boekwinkels in Walmer, kan jy terugkeer na weelde en ontspanning waar die gerief van luukse linne, pragtig gemeubileerde gastekamers en heerlike maaltye op jou wag.

Ibhayi Town Lodge is die perfekte venue vir troues, funksies en konferensies. Ons het sitplek vir 40 gaste vir 'n aansit-ete en kan tot 60 gaste met kaasborde en vinger-etes akkommodeer.

Vir diegene wat PE se restaurante wil besoek, is daar vele om van te kies. Die menigte op die strand of selfs die versteekte, fynproewers-juwele van Port Elizabeth se middestad, is 10 minute weg. Wat ook al jou gemoed is, by Ibhayi sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Ons bied jou slegs die beste van PE gastehuis-akkommodasie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 3 resensies vir Ibhayi Guest Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges
Netheid
2.7/5
Diens
2.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 144, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ibhayi Guest Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 144, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYzQ3ZmZlLWEyNGEtNDJlZC1iOWJhLTcwYjBlOWUwZDU5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 560  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 3 144 Main Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.979921049764 25.582418739795
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za