LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Selfsorg in Villieria

Ibis Thatch Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 890 33rd Avenue, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Ibis Thatch Cottage en die Modern Bright Unit is in Villieria in Pretoria geleë en bied verblyf van die hoogste kwaliteit, hetsy vir vakansiegangers of sakereisigers. Die eenhede is elkeen binne maklike bereik van die plaaslike geriewe en ons is ook na aan al die hoofweë.

Die Grasdakkothuis het slaapplek vir 4 gaste en bied verblyf in 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, badkamer met 'n stort, 'n leefarea en 'n privaat tuin in.

Die Modern Bright Unit het 'n slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die solderarea. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis, eetarea, sitarea, 'n TV en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n wasmasjien, gemeenskaplike swembad, veilige onderdakparkeerplek, Netflix en WiFi in. Linne en handdoeke word voorsien. Troeteldiere is op versoek welkom, aangesien daar honde op die perseel is en hulle is nie mal oor katte nie.

Die eenhede is sentraal geleë, na aan die hospitale in Pretoria, slegs 40 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en is in 'n veilige woonbuurt, die ideale plek om te bly vir jou volgende vakansie of sakereis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nicolaas R
Gesin met tieners
5.0
Lekker plek om te bly. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n skoon en netjiese plek en in 'n veilige stil area. Ten spyte van die hele gebied se krag w...
Sien meer
Sep 2026
Malan M
Saam met vriende
5.0
Huis weg van die huis. Sien sterre.
Aug 2026
Anneke W
Saam met vriende
5.0
Uitstekende plek - skoon, rustig, ruim & goed ingerig. Puik. Pragtige, skoon, ruim en rustige akkommodasie. Sal dit beslis aanbeveel. Gasheer was perf...
Sien meer
Apr 2026
Ronell L
Saam met vriende
5.0
Home away from home. We absolutely enjoyed our stay and it felt like home away from home. The host is friendly and helpful in a respect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Tamia L
Gesin met tieners
4.8
Amazing. The space is absolutely beautiful and the host is very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 890 33rd Avenue, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Ibis Thatch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

890 33rd Avenue, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25d7aa2b1edfd850b96731de92d9ecec08d5645f1475aa08a3e660db148dc0034c622d13665e289d33ec3a83005e4b855d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 890 33rd Avenue Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.696932912041 28.241458728836
Soek in 'n groter streek