Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idle Winds

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Idle Winds bied selfsorgverblyf in die hawedorp Gordonsbaai met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai. Dié dorp spog met pragtige strande, het 'n Mediterreense klimaat en is die ideale plekkie vir 'n vakansie by die see.

Die verblyf het 2 aparte eenhede op die eienaar se perseel. Elke eenheid het 1 slaapkamer vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed en 'n TV in die slaapkamer. Die kombuise in albei eenhede is ten volle toegerus. Ander geriewe sluit in lugversorging, TV met HD-DStv, gratis WiFi en 'n braai-area.

Gaste kan in die swembad afkoel en ook die private gimnasium gebruik. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besoekers aan Gordonsbaai kan op die skouspelagtige strande watersport, soos swem, branderplankry, snorkel, sonbaai, bootvaart en visvang beoefen. Idle Winds is slegs 60 m vanaf Bikini Beach, die hawe en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 108 resensies vir Idle Winds
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gordonia-weg 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Idle Winds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4oP25f4kJuju34uWyVDIBmB7hMF8YR7NHlx10Iyfo5Fo3rbDv4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 9 Gordonia Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165601355574 18.860572024829