LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Idwala Le Ingwe Lodge | LekkeSlaap
+84

Idwala Le Ingwe Lodge

4 resensies
Selfsorg
Luukse Tenthuis
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n badkamer met 'n stort. In albei slaapkamers kan die 2 enkelbeddens in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n balkon met sitplek. Gaste kan naby die inklokdatum die instansie skakel om uit te vind of daar inwoners in die Holiday House is. Indien daar nie is nie, is toegang tot die swembad gratis beskikbaar en die Jacuzzi is teen 'n addisionele opvul-koste van R250 beskikbaar. Indien daar wel gaste in die Holiday House is, is hierdie opsie nie aan die gaste in die Luukse Tenthuis beskikbaar nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief. Daar is 'n ekstra, eenmalige volmaakfooi van R250 vir die Jacuzzi indien gaste dit wil gebruik. Covid-regulasies vereis dat Jacuzzi's vir elke nuwe bespreking opnuut volgemaak moet word. 'n Daaglikse skoonmaakfooi is beskikbaar en word apart vir albei eenhede gehef. Daar is 'n terugbetaalbare sekuriteits- en sleuteldeposito vir albei eenhede wat aparte rekeninge sal hê. Hierdie bedrag moet via EFT betaal word en sal binne 3 besigheidsdae, via EFT, aan die bankbesonderhede wat gaste voorsien terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vakansiehuis met slaapplek vir 12
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die vakansiehuis is toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 12 gaste in 6 slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die sesde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief. Daar is 'n ekstra, eenmalige volmaakfooi van R250 vir die Jacuzzi indien gaste dit wil gebruik. Covid-regulasies vereis dat Jacuzzi's vir elke nuwe bespreking opnuut volgemaak moet word. 'n Daaglikse skoonmaakfooi is beskikbaar en word apart vir albei eenhede gehef. Daar is 'n terugbetaalbare sekuriteits- en sleuteldeposito vir albei eenhede wat aparte rekeninge sal hê. Hierdie bedrag moet via EFT betaal word en sal binne 3 besigheidsdae, via EFT, aan die bankbesonderhede wat gaste voorsien terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vakansiehuis met slaapplek vir 8
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die vakansiehuis vir 8 gaste beskik oor 4 slaapkamers wat elk hul eie badkamer het, sowel as ’n sitarea wat ’n uitsig op die Magaliesburgberge bied en ’n ten volle toegeruste kombuis. Die kombuis is met ’n dubbelyskas, boksvrieskas, gasstoof, groot oond en mikrogolfoond toegerus. Die vermaakarea het ’n pooltafel en ’n veerpyltjiebord. Die stoep het ’n ingeboude braai-area, ’n wasbak en ’n etenstafel met 10 sitplekke. Skoonmaakdienste is teen ’n ekstra koste beskikbaar en word apart gehef. Hotel-kwaliteit beddegoed en badhanddoeke is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
4 xKoninggrootte-bed
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief. Daar is 'n ekstra, eenmalige volmaakfooi van R250 vir die Jacuzzi indien gaste dit wil gebruik. Covid-regulasies vereis dat Jacuzzi's vir elke nuwe bespreking opnuut volgemaak moet word. 'n Daaglikse skoonmaakfooi is beskikbaar en word apart vir albei eenhede gehef. Daar is 'n terugbetaalbare sekuriteits- en sleuteldeposito vir albei eenhede wat aparte rekeninge sal hê. Hierdie bedrag moet via EFT betaal word en sal binne 3 besigheidsdae, via EFT, aan die bankbesonderhede wat gaste voorsien terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R96, 5,4 km vanaf Hekpoort, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cce9a0c19b044c01b6a2aebdf5f778f33ddb77c20157266831a1cf357d7ac111abb6396172ffd11fcc454d2b007f129c416?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Off the R96 Road 5.4 km from Hekpoort 1791 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.923720168382 27.618502452393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!