LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ifafa 732 Akkommodasie | LekkeSlaap
+21

Ifafa 732 Akkommodasie

9 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Sep 2020 tot 24 Apr 2021.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ifafaweg 732, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R975 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Ifafa 732 Akkommodasie is 'n huis met slaapplek vir 8 plus bababedjie wat in die vreedsame Leeupoort Vakansiedorp geleë is.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n bad en stort en die ander net 'n stort. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens, een kamer het 'n bababed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Elke kamer het 'n waaier en linne word voorsien. Bring asb. jou eie handdoeke saam.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n sitkamer met lugversorging en 'n DStv. Ifafa 732 Akkommodasie het 'n privaat braai-area buite en privaat skemerkelkie-swembad, asook parkeerplek onder 'n net.

Leeupoort Vakansiedorp is in 'n omgewingsvriendelike natuurreservaat en verskeie wild, soos kameelperde, elande, koedoes, blouwildebeeste, sebras,vlakvarke en bosvarke wei vrylik tussen die huise rond. Die oord het ook twee gemeenskaplike swembaddens en jy kan die omgewing te voet of op 'n fiets verken. Besoekers kan ook op hul eie per motor of fiets deur die reservaat ry of gaste kan stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Ifafa 732 Akkommodasie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Ifafa 732 Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ifafaweg 732, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Ifafa 732 Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R975
per nag (plek vir 9)
was R1 300
Vanaf R975
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ifafaweg 732, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99bac72a77c6d42b7b0f02af3b6cb0b9464989b54d8f3ea484732e253d1cb4466d92fb39960e3f1af659b351e59cf7362be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R975  per nag (plek vir 9) 9 5 1 5 732 Ifafa Road Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.92555 27.63807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!