LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ifafa 732 Akkommodasie | LekkeSlaap
+21

Ifafa 732 Akkommodasie

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Ifafa 732 Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brian V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

'n Welverdiende breek in 'n stil, rustige plek om te herlaai.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful.

A well deserved break in a quiet tranquil setting to recharge.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ifafa 732 Akkommodasie's terugvoer

Brian, ons is bly dat julle die tydjie in ons vakansie-woning geniet het met die mak wilde diere wat vir julle kom kuier het.
Ons vertrou dat julle lekker uitgerus het.
Leeupoort-groete
Christo de Nysschen

Ifafa 732 Akkommodasie
Martin W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W
Gesin met klein kinders

Rustig, baie mak diere wat by die huis kom kuier het.

Ons en ons kind van 4 het die mak wild baie geniet.

Ifafa 732 Akkommodasie's terugvoer

Martin, dankie vir jul terugvoering. Ons is bly dat julle die tydjie in ons huisie geniet het en dat julle ook die wilde diere aangenaam gevind het.
Ons vertrou dat julle nou weer die krag het om die nuwe jaar voluit aan te pak.

Leeupoort-groete
Christo de Nysschen

Ifafa 732 Akkommodasie
Wentzel H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel H
Gesin met tieners

Rusgenot.

Ons het ons naweek terdeë geniet en het Ifafa reeds aan vriende aanbeveel.

Ifafa 732 Akkommodasie's terugvoer

Wentzel dankie vir die terugvoering en ons is bly julle het die tydjie op Leeupoort Vakansiedorp geniet. Dankie ook dat julle ons aanbeveel by julle vriende.`n Geseende Kerstyd word julle toegebid.
Leeupoort-groete
Christo de Nysschen

Ifafa 732 Akkommodasie
Magda S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Dit is 'n wonderlike plek om te bly en lekker te rus.

Baie goed toegerus vir ouer mense. By die agterdeur kan die trappie dalk in 3 lae wees om in en uit te vergemaklik. Moontlik gaas voor die vensters en deure sodat dit oopgemaak kan word en die ape/muskiete dan ook buite hou. Daar moet asb ook net gespesifiseer word dat daar geen besems/moppe in die eenheid is nie, sodat mens voorbereid soontoe kan gaan. Selfsorg-eenhede het dit gewoonlik en die inventarislys is nie opdateer volgens breekware wat in die huis is nie. Verder was dit baie aangenaam om daar te kuier vir die week.

Jan N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Gesin met tieners

Lekker wegbreek.

Gerieflike huis, genoeg spasie vir almal. Die matras in die hoofslaapkamer is so bietjie hard, die rooster by die braai kan miskien vervang word en daar was een groot glas, geen glase om bier uit te drink nie. Die area by die braai en swembad is privaat en baie diere kom gereeld by die huis 'n draai maak, meer wild by die huis gesien as in die hele park. Al het ons klagtes sal ons definitief weer teruggaan.

Ifafa 732 Akkommodasie's terugvoer

Jan,

Baie dankie vir jou terugvoering en ons waardeer dit.
Ons gee aandag aan jou kommentaar.
Verder is ons bly dat julle dit op Leeupoort by Ifafa732 geniet het.
Kom kuier gerus weer en ons vertrou dat die wilde diere weer vir julle sal kom kuier. Baie keer kom die bosvarke en nagapies so teen 10 uur saans ook vir die gaste kuier.
Leeupoortgroete

Christo de Nysschen

Ifafa 732 Akkommodasie
Karen B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very relaxing, saw a lot of animals.

See stars.

Gwen B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en ontspannend, met diere wat kom hallo sê.

Pragtige 3 slaapkamer met 2 badkamer huis met alles wat ons nodig gehad het met DStv ingesluit. Goedkoopste in Leeupoort, maar definitief nie afgeskeep nie. Veilige en rustige omgewing.

Chris S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

Lekker rustig.

Heerlik ontspan met die kleinkinders, die koedoe en vlakvark gesin het ook vir ons kom kuier.

Ifafa 732 Akkommodasie's terugvoer

Beste Chris,

Ons is baie bly dat julle dit op Leeupoort geniet het. Dit is mos lekker om die wild so te sien rondstap tussen die huise.

Nogmaals dankie dat julle van ons aftreehuisie gebruik gemaak het.

Ons sien uit na jul volgende besoek.

Leeupoortgroete,
Christo

Ifafa 732 Akkommodasie
Rina E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina E
Gesin met klein kinders

It was very nice.

Thank you very much, we had a lovely time.

was R1 300
Vanaf R975
per nag (plek vir 9)
was R1 300
Vanaf R975
per nag (plek vir 9)
was R1 300
Vanaf R975
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ifafaweg 732, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99bac72a77c6d42b7b0f02af3b6cb0b9464989b54d8f3ea484732e253d1cb4466d92fb39960e3f1af659b351e59cf7362be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R975  per nag (plek vir 9) 9 5 1 5 732 Ifafa Road Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.92555 27.63807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!