Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Igugu Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Igugu Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ria R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R
Saam met vriende

Het baie lekker gekuier met ons familie vanaf Spanje en Holland.

Baie oulike plekkie. Mooi netjies en skoon. Geniet dit dat daar wel ligte en 'n paar ander goedjies is wat ons kan gebruik gedurende loadshed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi M
Gesin met klein kinders

Had a wonderful stay.

The house is very well equipped and perfect when travelling with family. We travelled as a family and there was enough space for everyone to enjoy their stay in their own space. The children could play safely in the garden. The property is also conveniently located in the estate but not too far from the main gate. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liela M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liela M
Gesin met klein kinders

Als wat jy nodig het en meer!

Vreeslik netjies! Kombuis is meer as genoeg toegerus, selfs met eetgerei vir die klein kinders! Sal beslis teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Igugu Lodge se terugvoer

Thank you Liela. We look forward to welcoming back. Kind wishes. Carol

Igugu Lodge
Richard M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, amazing and relaxing environment.

Me and my wife had fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met vriende

Heerlike kuier in die Bosveld.

Igugu Lodge het ons verwagtinge oortref! Ons het baie lekker gekuier in die goed toegeruste lodge. Carol was super behulpsaam. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O
Saam met vriende

Ongelooflik!

Hierdie plek is 'n stukkie goud op sy eie, die ligging is perfek, dis skoon, netjies en so goed uitgelê. Baie privaat en ten volle toegerus. Dis baie stil en die perfekte wegbreek. Thank you Carol we loved staying at Igugu Lodge and you will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Igugu Lodge se terugvoer

Thank you Elaine, we look forward to hosting you again.

Igugu Lodge
Cherique M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherique M
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek vir enige gesin wat Hoedspruit en omliggende dele wil besoek.

Die ligging is fantasties en naby inkopiesentrums en restaurante geleë. Die huis bied 'n baie netjiese en praktiese uitleg, met alle nodige geriewe. Die huis se ligging is fantasties en die eienaars is wonderlike gashere wat vinnig antwoord op enige vrae / navrae ! Ons sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe S
Saam met vriende

Heerlik gekuier in 'n pragtige omgewing.

Carol het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal definitief weer in die toekoms teruggaan. Uitsonderlike diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Igugu Lodge se terugvoer

Baie dankie Elzabe, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Igugu Lodge
Carmen B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Ons was 2 gesinne met kinders tussen die ouderdom van 3 en 10.

Carol was baie vriendelik en tegemoetkomend toe ek op die nippertjie ons gaste aantal verander het. Ons kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie. Pragtige en 'n rustige omgewing. Die kinders het dit net so geniet! Ons nuwe gunstelingplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Igugu Lodge se terugvoer

Carmen, ons sien uit daarna om julle weer tê verwelkom by Igugu. So bly dat julle die naweek so geniet het.

Igugu Lodge
Dikeledi M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi M
Saam met vriende

What a great weekend we had with my friends.

Igugu is very clean. We had free Wi-Fi and everything was perfect. The kitchen is well equipped, the pool was very clean and our beds very comfortable. I'll definitely go back to Igugu to spend more days there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Igugu Lodge se terugvoer

Thank you Dikeledi. We are glad that the lodge met your standards and you enjoyed your stay.
We look forward to welcoming you back to Igugu.

Igugu Lodge
Filla D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filla D
Gesin met tieners

Baie mooi en gerieflik.

Dit was 'n pragtige plek en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Igugu Lodge se terugvoer

Thank you Filla, we are glad you enjoyed your stay. We would gladly welcome you and your family back to our lodge in the future.
Kind regards
Carol

Igugu Lodge
Ina S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Pragtige plek. Ons gesin het dit so baie geniet. Rustig plekkie.

Oe dit is 'n stukkie paradys in die bosveld! Pragtige plek. Die rooibokke en vlakvarke besoek jou sommer naby die lodge. Ons kon heerlik gaan stap en alles is naby genoeg indien jy iets vergeet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Igugu Lodge se terugvoer

Baie dankie Ina, ek is baie bly julle het die lodge so geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by Igugu.

Igugu Lodge
Nicolene C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C
Saam met vriende

Baie rustig.

Baie mooi plekkie en die gasvryheid was puik. Die atmosfeer was so rustig. Die bosveld-atmosfeer laat mens rustig voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Igugu Lodge se terugvoer

Dankie Nicolene, ek is bly julle het lekker gebly!

Igugu Lodge
Vanaf
R6 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelblaarweg 482, Wildlife Estate Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnUbf3lIDIUXSqbugI7QS51LzQ9Yp3rkt2mZTRONJStp3JoDHzZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 482 Appelblaar Road Wildlife Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.344718297647 30.974719024563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem