Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ileven Heaven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Minimum verblyf 6 gaste en 2 aande gedurende normale seisoen en 3 nagte in die piekseisoen.
Tariewe sluit alle verbruiksgoedere uit: bring asseblief eie kruideniersware, drinkgoed, skoonmaakmiddels en toiletware aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is.
Indien daar ekstra skoonmaakdienste benodig word, sal 'n skoonmaakfooi gehef word.
Pryse per persoon per nag wat deel.
Let asb daarop dat dit 'n stil plek is en nie geskik is vir partytjies nie. Enige klagtes wat aangemeld word sal 'n boete moet betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boulevard D' Afrique, Broederstroom, Hartebeestpoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjA0OWMyLTY1NDItNDJiMC04NWRmLTk2NDRjYTJmMzAwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 10 mense 8 5 1 4 Boulevard D' Afrique Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 12:00 -25.775636230095 27.901780504299