Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilita Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir Ilita Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nic V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig oor Groot Brak Rivier!

Goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Izelle U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great view with more.

Ilita Lodge was a great accommodation choice. Beautiful view, lovely bedding, and nice coffee shop with great coffee and cakes. We had a great time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki G
Gesin met tieners

Beautiful views and stunning accommodation!

What a beautiful lodge! The views are magnificent. Our self-catering room was very well-equipped, clean and comfortable. We'll be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meiring M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Meiring M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamers maar moet aan hul kos werk.

Die restaurant se koördinasie op die lewering van die kos kort aandag asook ons kos was koud gewees. Vriendelike en vinnige diens het ons heeltyd ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ilita Lodge se terugvoer

Thank you for the review and feedback. We are glad to hear that you did however enjoy your stay.

Ilita Lodge
Marlene M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met 'n asemrowende uitsig.

Ilita Lodge is sentraal geleë op die heuwel in Groot Brak. Gemaklike studio met 'n ongelooflike uitsig op die hele area. Sal definitief terugkom hiernatoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ilita Lodge se terugvoer

Thank you for the amazing review Merlene!

Ilita Lodge
Mark D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Gesin met tieners

Baie ruim en netjiese plek.

Ons was verbaas om te sien hoe lekker groot die 3 slaapkamerselfsorg-eenheid was. Ons dogters was tog te bly oor die lekker groot kamers en dan nog hul eie badkamers ook nog. Die uitsig oor die Groot-Brakrivier en die see was fantasties en ons kon lekker in die middag sit en daar oor uitkyk en 'n vleisie braai. Die ontvangs daar was baie vriendelik en die ontbyt by die restaurant was net so lekker. Daar was egter so paar goedjies wat ons sal voorstel hulle regmaak. Die dakwaaier in 2 van die kamers kon ons nie gebruik nie en in die somermaande kan dit erg warm raak. Die braai grill val uit mekaar uit en dit moet net vervang word. Verder was ons baie gelukkig met ons verblyf daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ilita Lodge se terugvoer

Thank you for the great review Mark, we also appreciate all the feedback and will action the points you mentioned that need to be looked at. We hope to see you again soon!

Ilita Lodge
Stefan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met fantastiese uitsig.

Twee nagte oorgeslaap. Rustige verblyf met pragtige uitsig oor Grootbrak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ilita Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit.

Ilita Lodge
Grantham P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P
Gesin met klein kinders

Perfek.

Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ilita Lodge se terugvoer

Thank you so much for the great review.

Ilita Lodge
Jaco G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Ons het op ingewing van oomblik besluit om plek te soek vir vakansie en moes honde saamneem en was die lodge beskikbaar waarvoor ons baie dankbaar was, personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fearika H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fearika H

Pragtige ligging.

Lekker gebly. Sou graag gemakliker stoele op die stoepie wou hê om die uitsig te geniet. Geen ys of ysbakkies nie. Koffie en teesakkies is nooit aangevul oor die drie dae nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwill W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwill W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker en die opelug om mens, sal weer kom.

Die voorbereiding en gasvryheid was van die beste en kliëntediens. Alles was in plek en ons was gehelp as ons iets benodig of vra. Baie dankie Ilita lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Gesin met tieners

Perfekte begin van ons vakansie reis.

Ons reis graag deur ons land met ons kinders en honde kinders. Ilita Lodge is ideaal vir alle tipe gesinne. Die kinders het die swembad en woud stap met die honde baie geniet. Die restaurant se kos was heerlik en die uitsig asemrowend. Perfekte ligging om uit die gewoel te wees, maar tog naby genoeg om vinnig by strand op rivier te kom. Sal wel aanbeveel dat daar 'n wag snags aan diens moet wees. Aangesien al die besoekers die hek kan oopmaak, voel mens nogal dat daar ongewenste gaste ook kan insluip omdat hek stadig toe gaan. Dan sal wag ook kan help om die geraas te beheer van die jongmense wat snags terug kom van partytjies af en vreeslik raas en dit het beide nagte gebeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Griselda E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griselda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike wegbreekbestemming.

Die lodge was waarde vir geld. Dit het al die geriewe gehad wat nodig was om ons verblyf die beste een te maak tot dusver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, netjies, goeie diens.

Lieflike gastehuis met die mooiste uitsig. Geurige ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Besigheidsreis

Great stay, value for money.

I was there only for one night, but it was very neat and clean, the view was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ilita Lodge se terugvoer

Thank you Ruan, thank you for the great review!

Ilita Lodge
Antoinette G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view is stunning.

The loadshedding was annoying, but beyond the lodges control. The neighbours were noisy, but we all joined in to make bearable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie vriendelik en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Fantastic accommodation in Groot Brak.

Ilita Lodge is hidden on a hill with a magnificent sea view. We had such a lovely stay, wish we had booked for longer. Our unit was large with sea views - two bedrooms with comfy beds, one bathroom with a shower, fully equipped kitchen and a lounge area. We had an enclosed courtyard and stoep, which our dogs enjoyed. The staff was friendly, accommodating and we had a lovely breakfast at the onsite coffee shop. A definite must to visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F
Gesin met klein kinders

Dit was 'n bitter lekker kuier.

Geriewe was goed uit gerug en sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna Cornelia (nelia) D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Cornelia (nelia) D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Heerlike ontbyt met goeie diens.

Sal Ilita Lodge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ilita Lodge se terugvoer

Thank you so much for the feedback. We are so glad to hear you enjoyed your stay with us.

Ilita Lodge
Angelique G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Gesin met klein kinders

It was just what we needed after a stressful time at work. The view helped us to unwind and relax.

I would advise any couple or family to go there for a break. The rooms are spacious. The staff is friendly and the food is amazing. Really great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ilita Lodge se terugvoer

Thank you so much for our feedback! We are thrilled that you enjoyed your time!

Ilita Lodge
Lodewyk L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en vriendelike personeel.

Ons het ons verblyf baie geniet, tussen die kos uitsig en personeel kon ons nie beter verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met pragtige uitsig.

Baie mooi uitsig oor dorp en berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area en uitsig. Baie netjies en die ontbyt was ingesluit en heerlik.

Sal definitely weer van Ilita Lodge gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ilita Lodge se terugvoer

Thank you so much for your review.
We are pleased to know you have enjoyed your stay with us and look forward to hosting you again!

Ilita Lodge
Ursula J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J
Besigheidsreis

Awesome plek.

Dit is so waar 'n hemel op aarde plek. Kamers ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derize L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derize L
Gesin met klein kinders

Enjoyable.

Was a very comfortable apartment with everything we needed. Was very spacious. The kids play area was a bit unkempt though and some missing safety fences at the lookouts were a bit worrisome for kids running around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erita V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erita V
Saam met vriende

Sal vir seker weer daar bly.

Mooi skoon en vriendelike staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Asemrowende uitsig, vriendelike ontvangs, pragtige kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plekkie.

Ilita Lodge is baie mooi en skoon, die gras goed versorg en die ontbyt al te heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality and view.

Since our arrival, our every need was pre-empted. The receptionists were professional, friendly and informative and assisted us to settle in. Ilita Lodge is the personification of hospitality. We were greeted by all staff every morning and we have enjoyed every moment of our stay. The view is out of this world! From start to finish, our experience was pleasant - we will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soreta S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soreta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf ooit!

Ons het die Donderdagmiddag daar aangekom vanaf die vrystaat gery so ons was redelik gedaan gewees, was baie maklik om die plek te kry, was vriendelik ontvang en kamer was reg en netjies. ons het heerlik geslaap, gestort, geëet en gekuier. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam, diens vanaf die staf by die ontbyt, koffie winkel en restaurant is puik! Dit was half hartseer om te moes ry Sondag, want ons het die lodge so baie geniet. Hulle het rêrig tot ekstra moeite gedoen om vir ons 'n kospakkie in te pak oor ons ontbyt die Sondagoggend moes mis omdat ons al 5 uur moes terug ry. Ek sal definitief weer daar gaan oorbly. Ek beveel Ilita Lodge aan vir enigiemand. Die kamers is stylvol en modern en dis baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit verblyf met die mooiste uitsigte.

Ons het sopas drie rustige aande by hierdie pragtige lodge deurgebring. Vriendelike ontvangs en mens het heeltyd veilig gevoel. Die selfsorgwoonstel waarin ons gebly het was baie skoon en netjies, niks het kortgekom nie. Die lodge spog met die mooiste uitsigte oor die see en rivier. Hoogs aan te beveel vir mense wat bietjie van die stadsgeraas wil wegkom. Bonus was dat ons viervoet kind ook welkom was. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek weg. Hierdie is vir seker 4-ster-verblyf teen 3 ster pryse. Waarde vir geld. Beveel hulle sterk aan en sal self weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Saam met vriende

Uitstekende verblyf met asemrowende uitsigte.

Ons het Ilita Lodge baie geniet! Van die groot eenhede tot die lodge kamers, was pragtig versier. Dankie Lynn, John en Jannus vir die puik kliëntediens! Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, bekostigbaar met pragtige uitsig.

Was aangenaam verras met ons aankoms. Is in Afrikaans ontvang en alles duidelik aan ons verduidelik en gewys. Kamer was ruim en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phil M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig lekker.

Pragtige views, vriendelik en behulpsame staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die tydjie baie geniet.

Die tyd by Ilita Lodge was heerlik, personeel baie vriendelik en hulpvaardig, uitsig in die aand bewonderingswaardig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules P S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules P S
Besigheidsreis

Aangenaam.

Ek sal weer van Ilita Lodge gebruik in die toekoms omrede hulle goed geleë en puik diens het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Baie goeie lodge met vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en bekwame staflede met gemaklike en skoon verblyf.

Lekker skoon verblyf met vriendelike en bekwame staf. Naby alles insluitende Mosselbaai en George. Veilige parkering. Stel voor hul brei hul menu uit. om meer hoofgeregte in te sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Pragtige ligging met asemrowende uitsig. Vriendelike ontvangs met puik diens. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met tieners

Dit was wonderlik en aangenaam.

Ek sal enige een aanraai om Ilita te besoek. Die eenheid waarin ons gebly het was baie netjies en het al die geriewe gehad waarvoor ons gesoek het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Uitsigte was asemrowend en die area was baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo K
Gesin met tieners

Pragtige plek met asemrowende omliggende natuur en uitkykpunte en die vriendelikste eienaars!

Goeie waarde vir geld in seisoen. Die lodge het nuwe eienaars gekry 'n jaar en 'n half terug, so vergeet enige negatiewe kommentaar wat ouer is as 'n jaar en 'n half is. Die lodge lyk baie spoggerig met meeste van die lodge wat oorgedoen is. Die eienaars is op die bol met opregte gesindhede van dien, verbetering en bedagsaamheid! Hul wil nie net 'n produk verkoop en sodoende "fake" wees nie, maar is regtig daar om mense te dien en nuwe hoop te gee! Hulle fokus is om te groei en te verbeter en is dus oop vir enige konstruktiewe kritiek en is altyd bereid om te help waar hul kan. Dit is baie skaars...dis nie net 'n besigheid nie, maar 'n familie en ons voel al klaar deel daarvan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en mense!

Baie mooi plek en goeie diens met die vriendelikste mense! Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmine D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmine D
Enkelreisiger

Verruklik.

Vriendelike, hulpvaardige diens, personeel baie oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en goeie persoonlike diens.

Die Lodge is onder nuwe bestuur en hulle het dadelik begin om die plek op te gradeer. Daar is ook baie nuwe planne in plek om hulle logo "Making memories" vir gaste te laat realiseer. Goeie ligging vir gaste wat uit die gewoel van piek seisoen wil rustigheid geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 510
R1 510 R982
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 510
R1 510 R982
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 510
R1 510 R982
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoogtepad Suid 19,, Groot-Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d106cf2de59c804fe85de402786132160a3723c0afd26b6a9c9d26b40d07b2faa5662da984612398a2fe044c448d1fe7be3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 510 nouVanaf R982 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 19 Hoogtepad South Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.044729981921 22.230180501938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem