Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilnika Farm Stay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ilnika Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liesl T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies.

Ons het heerlik oorgebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir julle gasvryheid! Ons sien julle beslis gou weer!

Wow! Wat 'n ongelooflike mooi plek. Voel of mens vir 'n oomblik kan wegraak in die pragtige tuine! Sowaar prentjiemooi! Die verblyf is modern, netjies en skoon. Lekker groot en gemaklike kamers met alles wat jy nodig het. Dit is heerlik stil, mens vergeet van die tyd en perfek vir 'n wegbreek uit die besige stad! Ons het lanklaas so 'n heerlike ontbyt gehad. Warm koffie en vrugtesap, die lekkerste vars gesnyde vrugte met muesli en jogurt, gevolg deur 'n warm ontbyt genoeg om jou die hele dag te hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ilnika Boerdery, Plaas 340, Rietvally, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e19244ca9bf7740a343220a787a71967c192a3003fb451ef765e8841fcf6ed44375b6dc843c5a474814706705f8089fc323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Ilnika Boerdery Farm 340 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.4508776 28.7354593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem