Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilnika Farm Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ilnika Boerdery, Plaas 340, Rietvally, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ilnika Farm Stay bied gerieflike verblyf vir sake-reisigers of gaste wat op soek is na oornagverblyf in Rietvally, Mookgopong, Limpopo. In Rietvally staan die tyd stil en kan gaste ontspan en hul batterye in die natuur herlaai.

Die plaas bied 4 pragtige kamers wat almal gemaklike beddens en privaat en suite-badkamers het. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien, en daar is gemaklike stoele in elke kamer. Elke kamer het ook sy eie private ingang.

Daar is 'n groot stoep buite met 'n uitsig oor die tuin waar gaste ontbyt kan geniet. Gaste kan om die vuurput ontspan en in die swembad afkoel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ilnika Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Ligging

  • Ilnika Boerdery, Plaas 340, Rietvally, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Ilnika Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ilnika Boerdery, Plaas 340, Rietvally, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e19244ca9bf7740a343220a787a71967c192a3003fb451ef765e8841fcf6ed44375b6dc843c5a474814706705f8089fc323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Ilnika Boerdery Farm 340 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.4508776 28.7354593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem