LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Imbabali Retreat and Venue | LekkeSlaap
+82

Imbabali Retreat and Venue

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Imbabali Retreat and Venue
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anel V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Saam met vriende

Diens uitstekend.

Eienaar baie vriendelik en voel dadelik tuis. Als mooi en baie netjies.

Imbabali Retreat and Venue's terugvoer

Hi Anel thank you for your lovely review we hope to see you again soon!

Imbabali Retreat and Venue
Martin S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly vir 'n naweek en die mense was baie vriendelik.

Daar is baie om te doen in die area en Imbabali is 'n baie rustige plek om na terug te keer na die dag se aktiwiteite. Die sonsondergang is mooi en die huisies is baie gemaklik.

Imbabali Retreat and Venue's terugvoer

Hi Martin
Thank you so much for the lovely review. We look forward to your return visit.

Imbabali Retreat and Venue
Sibongile M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sibongile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

The staff are friendly and we had peace of mind.

Imbabali Retreat and Venue's terugvoer

Good day Sibongile.

Thank you for taking the time out to give us your most valued review. We will definitely look into any improvements that can be made according to your star rating.

Imbabali Retreat and Venue
Melissa V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtige plekkie en baie rustig! Sal beslis aanbeveel!

Ons het een aand oorgeslaap en ons het dit regtig baie geniet. Die kos was uit die boonste rakke en ons was met soveel vriendelikheid verwelkom. Die plekkie is ten volle toegerus en baie mooi binne! Sal beslis aanbeveel en definitief weer gaan vir 'n naweek! Die eienaars is baie vriendelik en ons het die lekkerste kos gekry!

Imbabali Retreat and Venue's terugvoer

Melissa, thank you so much for such a wonderful review! We look forward to having you again as you and Calvin were such awesome guests to have!

Imbabali Retreat and Venue
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf RH27, R560 Hekpoortpad, Magaliesburg, 1790, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXWXaEe2XuMvEZzpdfFwOOIpyFbpTS1RvbZUybr3NMMpdtROHxv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Plot RH27 R560 Hekpoort Road 1790 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.911009099193 27.57400365282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!