Rustic River & Bush Getaway
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3, Buffelspoortweg, Utopia Natuurlandgoed, Bufflespoort, 0350, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 850 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Rustic River & Bush Getaway is 'n dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf in die hartjie van die natuur bied. Hierdie verblyf is naby die skilderagtige Tonquani-rivier en skuil tussen die bome in Utopia Nature Estate wat 8,8 km vanaf Buffelspoort is.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 9 gaste en dié rustieke A-raamhuis het 'n solderslaapkamer, slaapkamer op die onderste verdieping en knus, alkoof beddens. Dié huis het 2 binnekamers wat slaapplek vir 4 gaste het en 'n gemeenskaplike area vir 6 bykomende gaste. Daar is twee groot houtdekke vir 2 tente vir nóg ekstra slaapplek. Die onderste verdieping het 'n sitarea met 'n alkoof met 'n enkelbed en 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die sitkamerstel het slaapplek vir 1 volwassene of 2 kinders. Dié huis beskik oor 2 badkamers met 'n bad of 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik ook oor 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste en 'n sitarea. Gaste kan asemrowende uitsigte oor 'n klipbraai-area vanaf die twee dekke bewonder.
Die onderste dek is onderdak en die boonste dek het 'n 360 grade-uitsig. Hierdie verblyf is in Magaliesberg se biosfeer geleë en is een van die oudste bergreekse in die wêreld.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Gigi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Erfdeel 3, Buffelspoortweg, Utopia Natuurlandgoed, Bufflespoort, 0350, Noordwes
- Gaste dink Rustic River & Bush Getaway het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Buffelspoort Mooinooi Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3, Buffelspoortweg, Utopia Natuurlandgoed, Bufflespoort, 0350, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom