- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfall-plaas, S388, Clocolan, 9750, Vrystaat
- Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Imla Guest Farm is 'n plaas in privaat besit, net 24 km van Clocolan af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek en diegene wat die pragtige, ongerepte Oos-Vrystaat op 'n bergfiets, stap- of drafroete, of langs 'n visvangdam wil ervaar.
Verblyf word gastekamers en op 'n kampeerterrein gebied. Al die eenhede het of 'n dubbelbed, of 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Al die eenhede het ook 'n waaier, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die karavaan-staanplekke en kampeerplekke is naby ablusiegeriewe. Gaste moet hulle eie kamptoerusting saambring.
Die gasteplaas bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV, kroeg vol voorraad en 'n boma met braaigeriewe wat gaste kan gebruik.
Parkeerplek van die straat af is beskikbaar en gaste kan voetslaan op die plaas en 4x4-roetes ook op die perseel en in die omliggende gebied aandurf.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Waterfall-plaas, S388, Clocolan, 9750, Vrystaat
- Gaste dink Imla Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Vrystaatse Hooglande Vrystaat
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfall-plaas, S388, Clocolan, 9750, Vrystaat