Impala Lily
Kry 30% af vir verblyf voor 5 Junie 2021
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-laan 4229, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Impala Lily is 'n selfsorgeenheid in Marlothpark, 'n bekende wildbewarea in Mpumalanga. Marlothpark is 'n wildgebied naby die Krugerwildtuin en die twee word deur die Krokodilrivier en 'n heining geskei. Marlothpark is die tuiste van verskeie wilde diere soos sebras, koedoes, wildebeeste, kameelperde, rooibokke en muishonde. Deur die dag is die omgewing ideaal om te gaan stap langs die rivier of om die bos te verken.
Impala Lily is geskik vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n Nespresso-masjien. Daar is WiFi. Daar is 'n beskutte stoep met 'n buite-eetkamertafel. Die huis het 'n braai-area, 'n boma en 'n plonspoel.
Marlothpark het 2 winkelsentrums waar die nodige verkoop word, 'n vulstasie, 'n klein kafee en 'n restaurant. Komatipoort en Malelane se winkelsentrums is naby geleë. Marlothpark het 2 ingange wat beide beman word. Daar is 'n paar restaurante in Marlothpark waaar gaste etes en skemerkelkies kan geneit. Die area is bekend vir vierwielmotorfietsry, 4x4-roetes, staproetes en die ikoniese besienswaardighede soos die Bushveld Atlantis en Lionspruit Wildreservaat. Naby geleë aktiwtietie sluit in die Groot 5, fietsry, wildkyk, swem, voëlkyk, wildritte en bergfietsry.
Slaapplek
’n Bespreking by Impala Lily sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Impala-laan 4229, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
- Gaste dink Impala Lily het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-laan 4229, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom