Impangele

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Impangele is aan die voet van die Langeberge in 'n rustige, inheemse tuin en is een van die oorspronklike plaashuise in die omgewing.

Dié kindervriendelike instansie se ruim kamers in die hoofhuis het nog oorspronklike dennehoutvloere en is onlangs opgeknap.

Netflix en gratis WiFi is in die kamers beskikbaar.

Die atmosfeer is rustig en ons wil graag ons gaste so tuis as moontlik laat voel. Gaste kan kies tussen 'n kamer in die hoofhuis of die rustieke tuinkothuis. Marloth se bergroetes is net 'n kort entjie se stap van ons af. Kom ontspan na 'n dag van voetslaan of gholf met 'n glasie komplimentêre wyn op die stoep. Geniet die uitsig op die berg en hou die voëltjies dop terwyl jy aan 'n heerlike ontbyt smul.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Impangele gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R730 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za