LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56
Selfsorg in Wild Frontier

Impangele River Lodge



10 gaste

5 slaapkamers

5 beddens

4 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mjejane Bush Camp Road, Hectorspruit, 2021, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Impangele River Lodge is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Mjejane Boskamp, Hectorspruit, 'n privaat wildreservaat. Dit is die ideale opsie vir gesinne of groepe vriende.

Dié verblyf het lugversorging en bied slaapplek aan 10 gaste in 5 en suite-slaapkamers. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n kroegarea met stoele en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n dek met buitemeubels en 'n uitsig oor die randvloeiswembad en wild wat by die Krokodilrivier net voor die huis verbygaan. Die stoep het 'n ingeboude braai en daar is ook 'n boma-braai met 'n rivieruitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan op 'n privaat wildrit in die Mjejane Wildreservaat gaan of deur 'n privaat ingang na die Krugerwildtuin gaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Wildritte
Wildkyk
Swem
Staptoere

Kamers

Vakansiehuis
Vanaf
Vanaf R13 000
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie vakansiehuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het 'n bad en 'n stort. Hierdie slaapkamers het lugversorging. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof en 'n oond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die reëls is in 'n boekie in die verblyf beskikbaar, verwys asb. na die inligtingsboekie wat voorsien word.
Die lodge bied slaapplek aan 'n maksimum van 10 gaste. Hou asb. by hierdie limiet.
Neem asb. kennis dat hommeltuie, vuurwerke en laserligte streng verbode is.
Rook is streng in die lodge verbode.
Harde geluide word nie in die natuurreservaat toegelaat nie. Moet nie ná 22:00 geraas maak nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

No need to get in the car. A beautiful location with a well-equipped house. Awesome sunsets!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar


Ligging

Gaste dink Impangele River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Vakansiehuis
Selfsorg

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3 500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Die reëls is in 'n boekie in die verblyf beskikbaar, verwys asb. na die inligtingsboekie wat voorsien word.
Die lodge bied slaapplek aan 'n maksimum van 10 gaste. Hou asb. by hierdie limiet.
Neem asb. kennis dat hommeltuie, vuurwerke en laserligte streng verbode is.
Rook is streng in die lodge verbode.
Harde geluide word nie in die natuurreservaat toegelaat nie. Moet nie ná 22:00 geraas maak nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R13 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R13 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R13 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Mjejane Bush Camp Road, Hectorspruit, 2021, Mpumalanga

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ecf8e0556b9c746db1617226057128274bbe7839ee9c71be10a5f17c7405e44a18f69ba6d7de3fc4c638195100805c0eeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Mjejane Bush Camp Road Hectorspruit 2021 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.379644738351 31.716889575919
Soek in 'n groter streek