2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Sarel Baard Crescent, Trekoskraal Road, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
In-Sync is 'n bekoorlike plaasstyl-vakansiekothuis op die gasheer se kleinhoewe sowat 9 km vanaf Vredenburg aan die Weskus en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die badkamer het 1 stel badhanddoeke en toiletpapier.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Beurtkrag-gloeilampe en sonkrag-lighouers word voorsien.
Daar is 'n opwaskamer buite op die onderdakdek met 'n uitsig oor die landerye. Die kothuis het ook 'n plonspoel, Weber-braaigeriewe en sitplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Sarel Baard Crescent, Trekoskraal Road, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink In-Sync het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Sarel Baard Crescent, Trekoskraal Road, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang