Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indawo Estate

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpunt-plaas 267, Piet Retief-weg, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Indawo Estate bied gaste-verblyf en is in 'n privaat wildreservaat van 1800 ha in die hartjie van die Laeveld-vallei geleë, ongeveer 16 km vanaf Ermelo. Die lodge spog met 'n trou-, konferensie- en spanbou-lokaal, verblyf, vermaak, boerdery, visvang, staproetes en is fietsvriendelik.

Die verblyf by Indawo Estate beskik oor 5 en suite-houtkamers met 'n TV, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elkeen. Daar is 29 standaardkamers met en suite-badkamers, elkeen met 'n TV, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 12 van die standaardkamers kan ook omskep word in 6 gesinskamers, en 1 selfsorghuis met slaapplek vir 10.

Ontbyt is ingesluit en word in die restaurant bedien, waar ander heerlike maaltye teen verskillende koste bestel kan word. Die lodge spog ook met 'n gastesitkamer met 'n leeshoekie, 'n boskroeg, 'n speelarea vir kinders, 'n klimarea, en 'n onthaalarea met 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord, boma-braaigeriewe, sowel as 'n erkende skietbaan.

Wildritte kan ook op die 1800 hektaar plaas gereël word vir gaste, aangesien die plaas 'n wye verskeidenheid wildsbokke bevat. Doendinge sluit in vierwielmotorfiets- en bergfietsry met eie toerusting, voëlkyk en gaste kan selfs teelprojekte vir wild besoek.

Daarbenewens spog Indawo Estate met geriewe vir konferensies, spanbou, 'n kapel vir troues, funksies aan die einde van die jaar, verjaardagpartytjies en doop.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Indawo Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Indawo Estate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 8

Ligging

  • Witpunt-plaas 267, Piet Retief-weg, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Indawo Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpunt-plaas 267, Piet Retief-weg, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNjk5NzdlLTJhMDEtNGI5NC1iNzU0LTgyYWQ4MTlkMTgzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Witpunt Farm 267 N2 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.594428528383 30.114891781121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem