LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ingwenya Lodge | LekkeSlaap
+69

Ingwenya Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 163, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

"Ingwenya" is afgelei van die Zulu-woord vir krokodil. Dit was heeltemal logies om 'n naam te kies wat inheems is aan Zululand vir hierdie Wêrelderfenisgebied, die éérste een in Suid-Afrika. Ingwenya Lodge is aan die buitewyke van die residensiële area geleë, en die eiendom grens aan die natuurreservaat. Die omgewing is baie rustig en seekoeie wei dikwels by die ingang na die lodge gedurende die nag.

Die selfsorg-eenhede is vernoem na die 5 riviere van die St Lucia Riviermond. Geriewe sluit 'n swembad, lugversorging in al die kamers, WiFi in al die eenhede, 'n groot klimraam in. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Ingwenya Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hornbill-straat 163, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ingwenya Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 050
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
was R1 050
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 163, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZGNjNTNiLThmODItNGIwMC1hMzk2LTdkMGI3NGE2NjVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 163 Hornbill Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.383455 32.412605
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!