LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ingwenya Lodge | LekkeSlaap
+69

Ingwenya Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
2 Slaapplek
Selfsorg
4 Slaapplek, grondvloer, dubbelbadkamer
Selfsorg
2 Slaapkamer, 4 - 6 persone, nuwe luukse eenheid
Selfsorg
3 Slaapkamer, dubbel badkamer, 6 - 8 persone
Selfsorg
4 Slaapplek, 1ste vloer
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat die balans met of voor aankoms betaal moet word.
Spesifieke eenhede kan nie gewaarborg word nie. Gratis opgraderings tot 'n luukse eenheid kan plaasvind.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 163, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZGNjNTNiLThmODItNGIwMC1hMzk2LTdkMGI3NGE2NjVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, nou Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 163 Hornbill Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.383455 32.412605
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!