Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkunzi Cave

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Champagne Valley 8, Sentrale Drakensberge, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inkunzi Cave is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge, 'n bekende Wêrelderfenisgebied, geleë. Hierdie lieflike hut is op die gasheer se perseel geleë, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié grothuisie het 'n tipiese Khoisan-tema, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n tweede badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die huisie het ook 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea met 'n slaapbank en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is ook 'n TV en privaat, groot rotswembad.

Aktiwiteite in die omgewing sluit bergstaproetes, perdry, bromponie-toere, boomtoptoere, 'n reptielpark, Falcon Ridge Birds of Prey, 'n verskeidenheid restaurante, vierwielmotorfietsry, abseil en helikopterritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Inkunzi Cave
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Highlands Champagne Valley 8, Sentrale Drakensberge, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Inkunzi Cave het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Champagne Valley 8, Sentrale Drakensberge, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9712d1d7516883c687a7f67b3bda596d2828d9fd8e31d97c154570d6f5b286df2d2563d64c7167a615ab1791735ca1700d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 8 Highlands Champagne Valley Central Drakensberg 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.028202296578 29.434068444771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang